Wat Master Jack by Meester John geleer het

WIT LEUENS

Wat Master Jack by Meester John geleer het

KERNEELS BREYTENBACH skryf hoe liedjieskrywers in die apartheidsjare sensuur moes fnuik deur die werklike onderwerpe van hulle werk te kamoefleer – so goed dat hulle 'n ander lewe daardeur gekry het.

VIR mense wat musiek deel van hulle lewe maak, is daar ’n bekende afdwaalpad. Jy begin niksvermoedend na iets luister. Skielik hoor jy iets wat jou stamp in die rigting van iets anders, wat op sy beurt verskeie ander luisterrigtings oopmaak. Jy het begin luister na ’n liedjie wat oënskynlik gerig is aan iemand genaamd Jack, maar jy eindig met tientalle ander dinge wat meeding om jou oorwurm van die oomblik te word.

Hier’s my storie.

’n Vriend kontak my en sê ek moet luister na die musiek van die M-Net-reeks White Lies. Ek klap dit nader van Spotify af en die eerste liedjie plaas ek dadelik op aanhoudende herhaling...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.