Hylton Nel se kolossale katte pronk in Dior se 2025-somer-mansreeks in Parys
Die bekroonde en bekende Suid-Afrikaanse keramiekkunstenaar Hylton Nel van Calitzdorp se keramiekkatte was die inspirasie vir die ontwerper en kunsversamelaar Kim Jones se nuwe mansreeks vir die Huis van Dior wat verlede week in Parys bekend gestel is. (Jones besit die grootste verameling Virginia Woolf-boeke en -briewe in die wêreld, asook talle Francis Bacon- en Andy Warhol-werke)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
FOMO
Hylton Nel se kolossale katte spin op Dior-loopplank
Vandeesweek het die Fomolistas ook meer op die hart oor spritzers, hoe om beleef nee te sê en die wyshede van Anaïs Nin.
Deel
Wat jy hierdie week wil weet
Hylton Nel se kolossale katte pronk in Dior se 2025-somer-mansreeks in Parys
Die bekroonde en bekende Suid-Afrikaanse keramiekkunstenaar Hylton Nel van Calitzdorp se keramiekkatte was die inspirasie vir die ontwerper en kunsversamelaar Kim Jones se nuwe mansreeks vir die Huis van Dior wat verlede week in Parys bekend gestel is. (Jones besit die grootste verameling Virginia Woolf-boeke en -briewe in die wêreld, asook talle Francis Bacon- en Andy Warhol-werke)...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Teddiebeer se wyse raad
Fomo: Die internasionale uitgawe
Stylvolle toilette en Churchill-wyshede
Afrikaans is sexy, maar gril-verkleinwoordjies nié
Solo-kos: 5 fantastiese idees
Deel
-
Deel