Ansjovis – die klein, silwer vissie wat alles beter laat proe
KOS

Ansjovis gee jou kos 'n umami-ontploffing, belowe LIENTJIE WESSELS. Dit het sy al kleintyd by haar ma, met haar groot liefde vir Mediterreense kos, geleer.
ANSJOVIS gee beslis 'n umami-ontploffing, daardie ontwykende vyfde smaak wat kos soveel meer oemf gee. Ander umami-kosse is byvoorbeeld parmesaan en miso.
My ma met haar groot liefde vir Mediterreense kos (Italië was haar hartsplek en Italiaans haar gunsteling-kookkuns), het ons reeds vroeg aan ansjovis blootgestel. Sy het dit nie net gebruik in kos soos spaghetti met ansjovis, knoffel, gedroogde brandrissie en gebraaide broodkrummels nie, maar ook as deel van 'n voorgereg of peuselhappies.
Een van my mooiste en gunsteling-herinneringe is van die agtertuin in Riviera, die voorstad waar ons tot net ná my 18de verjaardag gebly het. In die tuin was daar 'n reuse-suurlemoenboom waaronder ons gesit het, met bosse roosmaryn en tiemie om ons, asook lukwartbome en olifantsore, kannas en varings...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Wilgenhof en waterzooi
15 vrae vir Misi Overturf
’n Wonderbaarlike viskerrie
Varkwange vir die koolkoppe onder ons
Maklike kos vir eensame dae
Sitrus as kos en kuns
Maklike maalvleis
Deel
-
Deel
Lientjie Wessels
SjefLientjie Wessels is 'n sjef, kunstenaar en die skrywer van Geure. Sy is tans in Kos Kuns, 'n kookprogram op Via TV, te sien.