Geen Ierse visum, maar darem die langste wynroete

AGTERBLAD

Geen Ierse visum, maar darem die langste wynroete

Gebruik jou matzos en French press anders, beveel die fomolistas aan, en vertel van moontlike Ierse wraak, 'n gedigte-apteek, die langste wynroete ter wêreld, en wat 'n man in sy klerekas moet hê.

  • 12 Julie 2024
  • Vrye Tyd
  • 3 min om te lees
  • artikel 17 van 26

Wat jy hierdie week moet weet

Visumloos

Suid-Afrikaners en burgers van Botswana kan van Woensdag, 10 Julie, nie meer sonder 'n visum Ierland toe reis nie. Die fomolistas wonder of dit die prys is wat ons moet betaal vir ons rugby-oorwinnning laas Saterdag...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.