Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+9 vrae aan Kerneels Breytenbach
Al is hy verby 70 is KERNEELS BREYTENBACH steeds hups, sê hy, en maak hy ’n punt daarvan om na elke dag se sonsondergang te kyk. Benewens sy gereelde bydraes in Vrye Weekblad is hy ook besig met ’n nuwe roman, ‘Stille Toevlug’.
Deel
1. Beskryf jouself in ’n hashtag?
#kerneelssonderreëls
2. Watter internasionale publikasies lees jy gereeld?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Leuens, bedrog en manipulasie ontbloot
Bunkers, onderdruktes en dating apps
15+8 vrae aan Jonathan Amid
’n Hongerte na vaardige vryverhale
Paradoksale Pynchon met ’n knypie sout
Intimiteit-connoisseur verken herontwaking
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.