SKIETGEBEDE
Die nuus wat jou na vlugsout laat gryp
Sosiale media is die week oorheers deur die sluipmoordaanval op Donald Trump. Hoewel ’n mens respek vir die lewens van alle mense het, kan ons dit nie ignoreer nie. Ons deel 'n paar plasings wat ons reken slim kommentaar lewer sonder om haatlik te wees.
SKIETGEBEDE
Die nuus wat jou na vlugsout laat gryp
Sosiale media is die week oorheers deur die sluipmoordaanval op Donald Trump. Hoewel ’n mens respek vir die lewens van alle mense het, kan ons dit nie ignoreer nie. Ons deel 'n paar plasings wat ons reken slim kommentaar lewer sonder om haatlik te wees.
Deel
Die eggo’s van die skote in Pittsburgh, Pennsilvanië, het skaars weggesterf of die mites het begin opskiet, die samesweringsteorieë het geloop en die geldratte het gedraai.
’n Mens kon dieselfde dag nog ’n T-hemp (https://viralstyle.com/c/OKlQ5e) met die skynbaar heroïese beeld van Trump, vuis in die lug, met die Stars and Stripes in die agtergrond, vir R400 in Suid-Afrika bestel.
Die tatoeëer-ink het spoedig gevloei...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Demensie-presidensie
Sê nou net dit kan nie Biden wees nie
Die nuus wat jy skelm by die werk lees
Nuus waarteen jou ma jou sou waarsku
Nuusflitse wat jou inhol en plattrek
Die nuus wat jy nie sien kom het nie
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.