Maak jouself ’n Bok in kanalespring

SPORT

Maak jouself ’n Bok in kanalespring

Dis die tyd van die jaar dat jy sporadies tussen sportkanale moet hop om nie enige aksie te mis nie. Verlede naweek was só gepak met groot sportgebeure dat dit amper uitspattig geraak het, skryf LOUIS DE VILLIERS.

DIE Britse Ope-gholftoernooi het gister op Royal Troon begin; oor ’n week is dit die Olimpiese Spele en die Springbokke speel al klaar reeds ’n maand lank. Somer in die noordelike halfrond en winter in die suidelike is feitlik die ideale tyd van die jaar as jy ongesond mal oor sport en ’n effense niksnuts is, soos die uwe.

Sorg net vir kole en ys.

My huis het deurentyd genoegsaam geskud dat ek myself naderhand skoon op Facebook wou-wou “Safe” merk van die “Cape Town Storm”, buiten dat die dônerse ding net aanhou en aanhou en ek nou nog so effentjies paap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.