AGTERBLAD
Red jou nasie deur uniforms te brei (of te hekel)
Selfs jong mense begin ontdek dat brei en hekel die nuwe (ou) vorms van meditasie is. Fomolistas ANNELIESE BURGESS en LAUREEN ROSSOUW vertel ook van lekker slaap, die nut van neute, talente wat jy nie hoef weg te steek nie en pragtige Afrikaanse meisiename.

Deel
Wat julle die week wil weet
Die prys vir die mooiste uniforms vir die 2024 Olimpiese Spele tot dusver gaan aan die Mongoolse span. Dit gaan by die opening- en sluitingseremonie gedra word.
Die fomolistas dink dis 'n briljante bemarkingsgeleentheid vir enige land om hulle ontwerp en talent aan die wêreld te vertoon. Ons hou asem op vir Span SA wat al ver gevorder het sedert die eerste Olimpiese Spele ná apartheid in 1992 toe ons uniforms 'n sorry sight was...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die kuns om bokkerol te doen
Die pad na stilte
Die serpslang
’n Hele leërskare van tannies
Geen Ierse visum, maar darem die langste wynroete
Nel se reuse katte spin op Dior-loopplank
’n Teddiebeer se wyse raad
Deel
-
Deel