15+3 vrae aan Ludwig Binge

AGTERBLAD

15+3 vrae aan Ludwig Binge

Dié week gesels LAUREEN ROSSOUW met hierdie bekende akteur, skrywer en dramaturg.

Ludwig Binge, gewilde akteur en skrywer, bekend vir sy rolle in Kanarie, Johnny is nie dood nie, Blindelings, Spoorloos en Een keer om die son, beantwoord die week ons 15 Vrae wat lankal gemorf het in 15+ oor die lekker antwoorde wat ons kry. Hy en Jana Cilliers reis na die Afrikaanse kunstefeeste met haar toneelstuk Veelhoek, hy is besig met die dialoog vir ’n kykNET-sepie en werk terselfdertyd aan sy eie toneelstuk.

1. Beskryf jouself in ’n hashtag?

#reluctantmillennial..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.