Goedkoop jalapeño’s vir ’n piekniek op die beste strand

ALLES EN NOG WAT

Goedkoop jalapeño’s vir ’n piekniek op die beste strand

Suid-Afrika het die beste olyfolie, rapporteer die Fomolistas. Hulle toets jou ook oor die Paryse Spele en wat van ander strande se name geword het.

  • 26 Julie 2024
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 18 van 27

Wat jy die week wil weet

Beste olyfolie

De Rustica Olive Estate, ’n plaas in die Klein Karoo naby De Rust, het die titel as produsent van wêreld se beste olyfolie verwerf toe 26 blindproewers 97 uit 100 punte aan die medium-intensiteit Coratina EVOO toegeken het. Eienaar Rob Sill skryf die gehalte daaraan toe dat die olywe met die hand gepluk word – hy sê dit beskadig die vrugte nie soveel nie. Die Fomolistas dink hy is net skaam, en dat daar meer agter die toekenning is, maar hy maak Suid-Afrika trots...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.