Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+9 vrae vir Liam Tomlin
Die produktiewe Ierse sjef en skrywer open drie nuwe restaurante in Kaapstad, en sy jongste boek – ‘We Speak Kitchen Here' – sal binnekort te koop wees.
Deel
DIE sjef en eienaar van Chefs Warehouse sê hy is obsessief oor restaurante. As hy nie in een van sy eie is nie, is die kans goed dat hy in een eet, een google, sy volgende besoek beplan of iets nuuts kook. Hierdie maand begin hy drie nuwe projekte onder een dak by Breestraat 91 in Kaapstad.
“Wat kos great maak, is om nie met veelvuldige bestanddele te pronk nie. Dis balans en beheersdheid. Ek kyk na elke gereg wat ons skep en dink, wat kan ons daarvan wegneem?” sê Tomlin. Sy gereedskapkis is globaal, en wat hy die graagste doen, is om keurige plaaslike bestanddele te gebruik om opwindende disse na die Kaapse tafels te bring.
1. Beskryf jouself in ’n hashtag? ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15+9 vrae aan Kerneels Breytenbach
15+8 vrae aan Gielie Hoffmann
15+8 vrae aan Jonathan Amid
’n Wonderbaarlike viskerrie
’n Fees vir smulpape
15 vrae vir Kobus van der Merwe
15 vrae vir Bertus Basson
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.