AGTERBLAD
Kamala kry ’n makeover voor haar takeover
Suid-Afrika bly maar die land wat paleontoloë en ander gebeentefoendi's aantrek wanneer dit kom by die mens se oorsprong ondersoek. Die Fomolistas deel ook ander taal uit die Wes-Kaap en hoe jy liewer verby jou naeltjie na jou derms moet kyk.

Deel
Kamala Devi Pantpak Harris
Kamala! Angela Merkel het gebel en sy wil haar broekpakke terug hê. Dieselfde vaalgrys pakke wat sy agt jaar gelede vir Hillary Clinton geleen het!
Geen vrou in 'n oorgroot, vaal, eentonige uniform het al ooit die glasplafon gebreek nie. Jy's drie maande van 60 af en 95 dae van die Presidentskap van die Onverenigde State, so hou nou dadelik op en doen beter. Jy sal nie die Elijah Cummings-stemregwet in 'n straitjacket onderteken nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ja vir Kaapstad-versoek oor metropolisie
’n Franse viering staan op teen tirannie
Kamala se fabelagtige wedergeboorte
Hoe om Khoisan-herlewing te verstaan
Literêre stiefseun hou aan geraasmaak
Limpopo se swart Jode wil net hier bly
Maak vreemde name in Afrikaans só verstaanbaar
Saffers vlieg hoog ter see en in die teater
Twee epiese braai-bykosse
Ek hoop jy dans
Deel
-
Deel