Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
’n Vrou se tipe vrou, en ’n skrywer se tipe yskas
LAUREEN ROSSOUW beveel dié week 'n dokumentêr aan oor die merkwaardige Diane von Furstenberg, terwyl KERNEELS BREYTENBACH noem van kondensmelk en LUDWIG BINGE boeiend uitwei oor sy gunsteling-museums.
Deel
Teevee
Laureen Rossouw beveel dié week twee rolprente aan:
Diane von Furstenberg: Woman in Charge..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ambisie, aptyt en wat die robotte weet
Ruime ruimte en podcasts op radiogolwe
Geelpersstories en Bond-manne
Die nostalgiese krag van 'n krui
Soldate van klei, ’n groen fiets en Jozi-koskos
Skrywerswraak en monsterverse
’n Swart jaar vir noir, maar nie vir kos nie
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.