15 Vrae vir Jeanette Ferreira-Van Jaarsveld

AGTERBLAD

15 Vrae vir Jeanette Ferreira-Van Jaarsveld

Die skrywer, digter en uitgewer het onlangs van die kusdorpie Mtunzini in Zoeloeland na Swellendam getrek. Sy vertel van die Langeberg wat ver bokant haar voordeur spits en die Koornlandsrivier as die wit stilte wat soms nog tot nege-uur deur haar tuin loop.

1. Beskryf jouself in 'n hashtag.

#wiluitgelosword

2. Wat lê op die oomblik langs jou bed?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.