Versnaper saam met Max du Preez

KOSKASKULKUNS

Versnaper saam met Max du Preez

Mense wat altyd haastig is om spertye te haal moet kan staatmaak op happies om vinnig aanmekaar te slaan, maar jou nog voed in liggaam en siel.

EK eet meestal net een behoorlike maaltyd per dag, en dis gewoonlik ’n vroeë aandete. Naweke is vir meer komplekse disse en smaakavonture. So, ek is baie afhanklik van vinnige happies, versnaperings, snacks om my deur die werkdag te kry.

Maar dan moet dit regtig vinnig wees. Dit moenie langer as vyf of 10 minute vat tussen opstaan agter my rekenaar en weer gaan sit nie. Roosterbrood met Bovril of volgraanbrood met dik grondboontjiebotter en ’n dubbel-espresso doen seker ook die ding, maar dis darem afskeperig. (Soos die swami gesê het: How you love yourself is how you teach others to love you.)

Dankie tog vir die avokado, en dis boonop baie goed vir jou. ’n Dik sny ciabatta of ’n brok baguette met ’n halwe, goed ryp avokado en sout en swart peper bly ’n ou staatmaker...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.