Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae + vir Pietie Beyers
Die ster van ‘Binnelanders' en ‘Skemerson' het akteur geword sodat hy binne sy vel kan leef, vertel hy in 'n antwoord op een van LAUREEN ROSSOUW se 15 vrae.
Deel
DIE akteur Pietie Beyers is bekend vir baie TV-rolle, in veral Binnelanders en Skemerson en as aanbieder van Blitsbrein. Hy is tans te sien in Eksie Perfeksie op Showmax. Sy ma is die aktrise Susanne Beyers.
1. Beskryf jouself in ’n hashtag.
#studentvandielewe..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Seks, seksualiteit en die gryswêreld tussenin
15 vrae vir Erik Holm
Baanbreker-wees kan jou maak of breek
15+ vrae vir Louis de Villiers
15 Vrae vir Jeanette Ferreira-Van Jaarsveld
15+9 vrae vir Liam Tomlin
15+3 vrae aan Ludwig Binge
15+8 vrae aan Gielie Hoffmann
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.