Sugar, sugar, bougie, bougie

AGTERBLAD

Sugar, sugar, bougie, bougie

Suiker wat nog nie deur kapitalistiese kragte vrygestel is nie, is nie so sleg vir jou nie, vind ons Fomolistas uit. En jou kinders se Gen Z-slang sal jou laat verstaan as jy aan die verkeerde kant van die klasgrense is.

  • 06 September 2024
  • Vrye Tyd
  • 6 min om te lees
  • artikel 14 van 22

Wat jy die week wil weet

SA  se eerste botaniese woestyntuin open in die Richtersveld 

Die land se eerste botaniese tuin vir woestynplante het amptelik vir die publiek geopen in die |Ai|Ais-Richtersveldoorgrenspark. Onder leiding van die inwonende plantkundige, Pieter van Wyk, is die tuin by Sendelingsdrift 'n gesamentlike poging tussen SanParke en die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut. Dit sluit die Richtersveld- inheemse kwekery in, wat die unieke flora van Suid-Afrika se woestynbioom ten toon stel...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.