Joggomtieties is foejangghaap en ghoeghoe

LAASTE WOORD

Joggomtieties is foejangghaap en ghoeghoe

DEBORAH STEINMAIR is immer op soek na vars, klinkende beledigings as gifpyle in haar koker.

TOE ek Dibi Breytenbach se roman Heks lees, besef ek hoeveel woorde in ons taal eenvoudig op die rak bly lê, met ’n stoflagie op. Dit voel vir my asof ons al hoe minder woorde gebruik. Wat ’n jammerte. As groot woordspeletjie-entoesias (nie soseer blokraaie nie, maar goed soos Scrabble, Wordle, Bananagram) probeer ek my arsenaal uitbrei.

Vandag het ek gaan kers opsteek by Anton F. Prinsloo se boek Annerlike Afrikaans, wat streeks- en kontreitaal bevat, en woorde uit ander inheemse tale wat in Afrikaans opgeneem is. Hy gee telkens die betekenis en ook uit watter streek of taal die woord kom.

Ek besluit om skelwoorde te soek – daar is nie so ’n afdeling nie; dis ’n woordeboek, bloot alfabeties. Maar ons kan almal doen met ’n boeket kaalvuis, kleurvolle beledigings...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.