DIE mens is die enigste dier wat taal inspan. Ja, walvisse en vele ander diere kommunikeer deur geluide op sekere toonhoogtes te uiter, maar taal, daardie onvolmaakte maar wonderbaarlike werktuig wat geslyp, gereguleer en geskryf word, word net deur mense ingespan.
Natuurlik wemel ons taal, soos elke taal, van diere-metafore en verwysings na viervoetiges, agtpotiges, gevindes, gevleueldes en seilendes. Met die hedendaagse verskraling van taal raak idiome so skaars soos hoendertande. Jongmense wend hulle eerder na gifs, memes en emoji’s.
Max het so roerend geskryf oor diere, wat steeds ’n belangrike rol in vele van ons se lewe speel, hoewel ons nie meer agraries leef nie. Ek het in Annerlike Afrikaans na dierespreekwoorde gaan soek. Dit lyk soos Ou MacDonald se plaas...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE LAASTE WOORD
Al gehoor van katstertkarelpoep?
DEBORAH STEINMAIR is, soos Max, by die haasgat af op soek na diere-idiome.
Deel
DIE mens is die enigste dier wat taal inspan. Ja, walvisse en vele ander diere kommunikeer deur geluide op sekere toonhoogtes te uiter, maar taal, daardie onvolmaakte maar wonderbaarlike werktuig wat geslyp, gereguleer en geskryf word, word net deur mense ingespan.
Natuurlik wemel ons taal, soos elke taal, van diere-metafore en verwysings na viervoetiges, agtpotiges, gevindes, gevleueldes en seilendes. Met die hedendaagse verskraling van taal raak idiome so skaars soos hoendertande. Jongmense wend hulle eerder na gifs, memes en emoji’s.
Max het so roerend geskryf oor diere, wat steeds ’n belangrike rol in vele van ons se lewe speel, hoewel ons nie meer agraries leef nie. Ek het in Annerlike Afrikaans na dierespreekwoorde gaan soek. Dit lyk soos Ou MacDonald se plaas...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kôs gham met die krag van werkwoorde
Joggomtieties is foejangghaap
Sugar, sugar, bougie, bougie
Op blomme en die klank van kleure
In ou clogs na Chelsea in die Overberg
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.