Buffetboewe en ontbytbuffels

KOSKASKENADES

Buffetboewe en ontbytbuffels

Dis 'n feit: By 'n hotel se buffet word die kaf van die koring geskei, skryf HERMAN LATEGAN.

GEE vir iemand 'n buffet om kos na willekeur te kies, dan word die kaf van die koring gesny. The Spectator skryf onlangs 'n artikel hieroor met die opskrif: “Is jy 'n hotelbuffet-boef?”

Ek onthou so ver terug as die 1970's by die Holiday Inns waar elke kamer 'n klein Sony-TV met so 'n houtvoetstuk gehad het. Die kamers en gange het altyd muf geruik en die swembaddens was vol chloor en lawaaierige kinders.

Maar dit is aan daardie buffette wat ek met afgryse terugdink. Glo my, ek trek nie my neus vir kos op nie, daarvoor is ek te dikbuikig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.