Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Jacques Pauw
Hy is 'n skrywer, joernalis en stigterslid van die oorspronklike Vrye Weekblad. Sy boek The President’s Keepers is die grootste niefiksie-verkoper tot nog toe in Suid-Afrika. Hy het pas 'n opdrag ontvang om 'n reeks oor die zama-zamas van Namakwaland vir M-Net te maak. En hy sê hy moet nóg 'n boek skryf.
Deel
1. Wat lees jy eerste ding elke oggend?
Op die oomblik: CNN, met die hoop dat Harris vir Trump 'n snotklap gegee het. Andersins: News24.
2. Waarna luister jy in jou kar?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
MK-party: Is daar ’n ondergang ná die opgang?
Die ANC se hubris is sy ondergang
SA sê askies ná ‘disrespek’ vir haka
Kaptein Cyril, span die seile!
Geliefde land eerder as magtige land
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.