Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Ian Roberts
Die legendariese akteur Ian Roberts is terug in die dorp. Maar dié keer om sy boek, ‘Is dit jý? Avonture voor en agter die skerms’, bekend te stel. Deesdae speel hy meestal in sy band, Die Radio Kalahari Orkes, en maak weer kinders groot.
Deel
1. Waarna luister jy in jou kar?
Ek luister na verskeie soorte musiek, afhangend van wat in my lewe aangaan. Partykeer Van Morrison om my moed te gee. Partykeer demo-songs wat ek besig is om te ontwikkel. Ander kere sal ek luister na boeke wat ek self record het.
2. Wat lees jy eerste ding elke oggend?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Boeremusiek? Boeremusiek?! Dink weer
Jou innerlike schweinehund en ‘letting go’
Tussen jou en my lê daar ’n woord
15 Vrae + vir Pietie Beyers
Die filosofie van die alledaagse lewe
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.