MOENIE DIT MISLOOP NIE!
Italiaanse eilandkookkuns, vodkapasta en ’n gesigmasker wat regtig werk
The Fomolistas neem kennis van 'n waarskuwing teen oortoerisme in Europa and wys na die heel teenoorgestelde: 'n oornagstaproete by De Mond aan Afrika se mees suidelike punt, vir stadige uitstappies met feitlik niemand nie.

Deel
Nuus op ons radar
iiFlopsi
Ons het ons eie tuisgemaakte Suid-Afrikaanse plakkie-maatskappy. Elke paar is handgemaak van plaaslike materiaal. Die boonste bande is van egte leer; dit het sagte leervoering tussen jou tone vir ekstra gemak, die geheueskuim-insetsels neem jou voet se vorm aan en die sole is van rubber. Jy kan kies tussen plat of brugstut-styl. Kyk hier. (https://www.iiflopsi.co.za/)..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ottolenghi, ’n bad vir Lady Anne en Kongo-modes
Krummelpap en ’n dak vir Dricus
Hondehotelle, die polkaprinses en ’n klerewoestyn
Jalapeño’s vir piekniek op beste strand
Modes in Plett, op TV en in agterplase
Van ’n mod cut tot Jan se Franse Boerecuisine
Kamala kry ’n makeover voor haar takeover
Deel
-
Deel