Om alleen in jou onderklere dronk te word

DIE LAASTE WOORD

Om alleen in jou onderklere dronk te word

DEBORAH STEINMAIR kyk na woorde wat swaar dra aan betekenis en 'n hele storie oordra.

STORIESOMME was die enigste wiskunde waarvan ek ooit gehou het. ’n Mens kry ook storiewoorde: een enkele woord wat ’n hele storie vertel. Dit lyk my dis skaars in Afrikaans.

Weet jy wat beteken kuchisabishii? Dis Japannees en beteken wanneer jy nie honger is nie, maar eet omdat jou mond eensaam is. Daar is die Finse woord kalsarikännit, wat beteken om by die huis te bly en alleen in jou onderklere dronk te word. ’n Sinoniem (ook in Finland) is pantsdrunk. ’n Hele hartseerstorie.

Schnapsidee .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.