Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Zirk van den Berg
Zirk van den Berg woon al ’n kwarteeu in Nieu-Seeland. Sy boeke het drie kykNET-Rapportpryse gewen. Sy jongste is Hemel en aarde en ons, ’n poëtiese whodunit wat in die Eerste Wêreldoorlog op Kolmanskop afspeel. ’n Memoir oor sy emigrasie kom in Februarie.
Deel
1. Beskryf jouself in ’n hashtag.
#aloss
2. Waarna luister jy in jou kar?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die lewe is ’n lied. Sing, bliksem, sing
Ian Roberts is terug in die dorp
Die vrou wat Afrikaans weer hups gemaak het
15+ vrae aan Deborah Steinmair
15+ vrae aan Willem Anker
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.