Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Nina Swart
Al gewonder wat van Wilmien van 7de Laan geword het? Die dinamiese akteur en regisseur Nina Swart is deesdae besiger as ooit, in verskillende genres.
Deel
SY werk die afgelope dekade in beide die “scripted” en “unscripted” genres – realiteitstelevisie (Boer soek ’n vrou, Survivor) en TV-dramas (Fynskrif, Troukoors). Tans is Nina Swart in postproduksie vir ’n Afrikaanse reeks vir Netflix, maar sy help ook soms uit as deel van die regisseurspan op Kelders van geheime, vertel sy.
1. Beskryf jouself in 'n hashtag.
#notthegirlnextdoor..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15+ vrae aan Zirk van den Berg
15+ vrae aan Deborah Steinmair
Toegewyde ma, joernalis en teefanatikus
15 vrae: Mandri Sutherland
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.