WOORDE is glad nie onskuldig nie, hoor. Hulle is nie neutraal nie en nie onveranderlik nie. Woorde is verkleurmannetjies wat aanpas by die konteks; die tak waarop hulle sit. Die betekenis van iemand se woorde hang af van hulle ideologie. Waar kom hulle vandaan, waar pas hulle in?
Retoriek, woorde, is die soldate van politici. Ek dink ons blaai Trump vlak as ons dink sy woordeskat is so beperk soos 'n ondergemiddelde laerskoolkind s'n. Besmoontlik ken hy groter woorde, maar wil sy volgelinge, die ongewaste, halfgeletterde skares, nie vervreem nie. The best, the greatest, the cleverest in the whole world vind wyd byval. Daardie ou, elitistiese Demokrate met hulle universiteitsopleidings, geld en bevoorregting gebruik woorde wat die woordeboeklose skare verwar en warm onder die kraag laat.
Ingespan vir propaganda..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
PRAATSIEK
Woorde word wapens as politieke tonge klap
Retoriek is die arsenaal van gladdebek-leiers en dis pasgemaak vir hulle volgelinge se opvoedingsvlak.
Deel
WOORDE is glad nie onskuldig nie, hoor. Hulle is nie neutraal nie en nie onveranderlik nie. Woorde is verkleurmannetjies wat aanpas by die konteks; die tak waarop hulle sit. Die betekenis van iemand se woorde hang af van hulle ideologie. Waar kom hulle vandaan, waar pas hulle in?
Retoriek, woorde, is die soldate van politici. Ek dink ons blaai Trump vlak as ons dink sy woordeskat is so beperk soos 'n ondergemiddelde laerskoolkind s'n. Besmoontlik ken hy groter woorde, maar wil sy volgelinge, die ongewaste, halfgeletterde skares, nie vervreem nie. The best, the greatest, the cleverest in the whole world vind wyd byval. Daardie ou, elitistiese Demokrate met hulle universiteitsopleidings, geld en bevoorregting gebruik woorde wat die woordeboeklose skare verwar en warm onder die kraag laat.
Ingespan vir propaganda..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Varsgebek of briljantjie?
Op soek na die liefkosing van woorde
Kom ons praat sag en bemoedigend
Oor alleen dronk word in jou onderklere
Die ruimtes tussen sinne
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.