15+ vrae aan Max du Preez

AGTERBLAD

15+ vrae aan Max du Preez

Max du Preez is 'n boorling van Kroonstad in die Vrystaat en het aan die Universiteit Stellenbosch gestudeer voordat hy by Die Burger en later Beeld as joernalis begin werk het; mettertyd by Financial Mail, Sunday Times en ná 1994 by die SAUK. Hy was die stigter/redakteur van Vrye Weekblad in 1988 en van die digitale herlewing daarvan in 2018. Hy is die skrywer van 14 boeke oor die politiek en geskiedenis.

1. Beskryf jouself in ’n hashtag.

#misverstaan
(Ek is baie seker die meeste mense wat al met my te doene gehad het, sou 'n ander hashtag geskryf het, iets wat nie in 'n gesinskoerant gebruik kan word nie. En ek bedoel nie “boos" nie.)

2. Waarna luister jy as jy alleen is? Watse tipe musiek?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.