DIE agterstraatjie was stil, amper spookagtig. Dit was 'n reënerige Saterdagmiddag en die eerste keer dat ek by die Curry Club net duskant Breestraat in Tuine gaan eet het. Jy kan maklik verby dié plek loop. Dit was eens 'n huis, so hittete deel van die Bo-Kaap in Kaapstad.
'n Eenkantman met 'n swart speurderhoed op het onder 'n afdak 'n sigaret staan en rook en geen oogkontak gemaak nie. Hy hou goed kers vas met Humphrey Bogart in die rolprent Casablanca.
Ek en twee ander is by 'n stel nat trappe op en het in 'n voorkamer gaan sit, met blomme, kussings en flou liggies. Buite was dit oortrokke en koud, die lug skaars sigbaar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SMEULENDE LEKKERTE
Hond se gedagte oor Tom Cruise se vuurwarm kerries
HERMAN LATEGAN het destyds 'n paar restaurantresensies vir die oorspronklike Vrye Weekblad geskryf. Meer as 30 jaar later pak hy weer een aan.
Deel
DIE agterstraatjie was stil, amper spookagtig. Dit was 'n reënerige Saterdagmiddag en die eerste keer dat ek by die Curry Club net duskant Breestraat in Tuine gaan eet het. Jy kan maklik verby dié plek loop. Dit was eens 'n huis, so hittete deel van die Bo-Kaap in Kaapstad.
'n Eenkantman met 'n swart speurderhoed op het onder 'n afdak 'n sigaret staan en rook en geen oogkontak gemaak nie. Hy hou goed kers vas met Humphrey Bogart in die rolprent Casablanca.
Ek en twee ander is by 'n stel nat trappe op en het in 'n voorkamer gaan sit, met blomme, kussings en flou liggies. Buite was dit oortrokke en koud, die lug skaars sigbaar...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Jan Tuisbly, ’n majesteit in die Bo-Kaap
’n Wonderbaarlike viskerrie
Van roti tot bobotie: ’n Fyn lyn tussen toeëien en...
Kerrietjops en kerriesous
Wegraping op ’n bord
Die pad van kerriemaalvleis tot Pad Kra Pao
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.