’n Speelse slet woeker in ons gemoed

DIE LAASTE WOORD

’n Speelse slet woeker in ons gemoed

Ons boekeredakteur kyk na die woordmeester Virginia Woolf se toespraak oor woorde, skryf en lees.

SKRYWERS het respek vir die gewig van woorde, hulle werktuie. Virginia Woolf, die Britse skrywer met die droewe gesig wat bewussynstroom op die bladsy losgelaat en selfdood begaan het, het geglo woorde is lewende wesens wat respek en bewondering afdwing.

’n BBC-opname

Woolf het in 1937 ’n opname vir die BBC gemaak. Ek het dele daarvan vry vertaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.