Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15+ vrae aan Mynie Grové
In 1971 sit Claude Larson vir Mynie Grové op Duitse TV en daar vaar sy met die intrapslag die internasionale musiek- en TV- bedryf binne. Onder sy leiding word sy 'n gepubliseerde komponis, liedjieskrywer, verwerker, vervaardiger, sanger en TV-persoonlikheid. Sedert Covid woon sy in die Overstrand.
Deel
1. Beskryf jouself in 'n hashtag.
#ougatopsteroids
2. Waarna luister jy in jou kar op die oomblik?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Waar is ons Dylan, Joan Baez, Zeina Shaath?
Oor Beyoncé, oom Chris Blignaut en Kerkorrel
Sing, Suid-Afrika, sing!
15+ vrae aan Nina Swart
Toegewyde ma, joernalis en teefanatikus
Sestigs se poprevolusie nou ’n verslawing aan die verlede
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.