Huil soos ’n viool en blou is die kleur van Anna Blom se geel hare

DIE LAASTE WOORD

Huil soos ’n viool en blou is die kleur van Anna Blom se geel hare

DEBORAH STEINMAIR kyk na Dada en die oplos van taal ná die Wêreldoorloë en hier, in die 1960's.

“Letters, lettergrepe, woorde, sinne is elemente van digkuns. Poësie ontstaan uit die interaksie van hierdie elemente. Ek speel sin teen onsin af. Ek verkies onsin, maar dis ’n suiwer persoonlike saak."

– Kurt Schwitters, 1920

SOMS word die werklikheid so absurd dat taal ontoereikend word om dit te weerspieël. Grammatikale reëls los op in woordslaai en absurde beelde...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.