15+ vrae aan Rudie van Rensburg

AGTERBLAD

15+ vrae aan Rudie van Rensburg

G'n wonder Rudie van Rensburg vertel vir LAUREEN ROSSOUW sy superpower is sy deursettingsvermoë nie. Die g’n nonsens-, produktiewe skrywer, dramaturg en kunstenaar het al 20 boeke geskryf, waarvan drie (een as rolprent) met gesogte toekennings bekroon is.

TWEE van Rudie van Rensburg se boeke, Kamikaze en Hartedief, het in 2018 en 2022 ATKV-Woordveertjies vir die beste spanningslektuur ontvang. Een van sy Hans-boeke, Hans steek die Rubicon oor, se  verfilming is in 2023 as die beste rolprent by die Silwerskermfees aangewys. 

1. Beskryf jouself in ’n hashtag.

#woordslaaf..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.