Kaas, ’n werkeselboor, ’n dag en nag af, en boeke, boeke, boeke

AGTERBLAD

Kaas, ’n werkeselboor, ’n dag en nag af, en boeke, boeke, boeke

Vrye Weekblad se redaksie sê wat hulle graag as geskenke om die droom-Kersboom op die droom-Oukersaand sou wou kry.

  • 13 Desember 2024
  • Vrye Tyd
  • 7 min om te lees
  • artikel 20 van 28

Vrye Weekblad se Kerskous

Max du Preez (Hoofredakteur)

As jy regtig in my goeie boekies wil kom dié Kersfees, gaan dit jou kos. Ek is 'n parmesaan-ou. Ek wil nie snoep daarmee wees nie, wat 'n mens gewoonlik is as jy net so 'n skyfie by Checkers koop. Ek gaan nou nie vra vir 'n 82 pond-wiel Parmigiano Reggiano vir R56 000 nie, maar wat van hierdie verouderde een van The Online Italian (https://theonlineitalian.com/products/parmigiano-reggiano-cheese-500g?gad_source=1&gclid=CjwKCAiA6t-6BhA3EiwAltRFGAvvXRs1n6Nb6PDtKynDQZN8bnf-_ViLf08QvKXWgBhkqtK3aFU_cxoC5yYQAvD_BwE) teen R285 vir 500 gram? Ek sal ook nie nee sê vir hierdie Grana Padano (https://cheeseandcoppa.co.za/product/parmesan-grana-padano-1kg/?srsltid=AfmBOoprj0SrX61xywEvYV2mSj4B51ZhBal7JYWc0q4QwzL139Rgiyu1) nie – R599 vir 'n kilo. Olyfolie is dieselfde: Moenie die ou petite botteltjies vir my aandra nie. Gaan reguit na Willow Creek en bestel vir my 'n 3 liter-blik vol van die beste (https://willowcreek.co.za/product/estate-blend-extra-virgin-olive-oil-tin-3l/) ekstra virgin vir R759. Grazie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.