Alles van die beste vir die sesde, dieselfde vir die elfde

AGTERBLAD

Alles van die beste vir die sesde, dieselfde vir die elfde

HANS PIENAAR deel sy beste flieks, ANNELIESE BURGESS haar beste boeke en LAUREEN ROSSOUW 'n lys maklike klein lewensverstellings vir 2025.

  • 20 Desember 2024
  • Vrye Tyd
  • 9 min om te lees
  • artikel 19 van 27

Hans se #12 beste movies en reekse, 2024


Hans Pienaar, Vrye Weekblad se hoofsub, deel van sy beste kykgoed van die jaar; die volgorde is lukraak. 

#1 Presumed Innocent: Nog 'n reeks wat wys dat die Amerikaanse reg te ingewikkeld vir enigiemand anders as Harvard-genieë of liegbekke is. Jake Gyllenhaal se manjifieke vertoning as 'n verdagte in die moord op die vrou wat hom verwerp het, beteken egter al die leidrade is op sy gesig versteek en jy weet eers in die laaste paar minute of hy skuldig was of nie. Op Apple TV+...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.