Hings van Zyl se rooi hakskene onder die Kersboom

DIE LAASTE WOORD

Hings van Zyl se rooi hakskene onder die Kersboom

Ons boekeredakteur het gaan kers opsteek oor gebruike en woorde vir uitheemse Kersfeeste. Jolabokaflod!

HIERDIE is my laaste Laaste Woord van die jaar.

Ons is diep in die simpel seisoen, 'n tyd wat vir mense wêreldwyd betekenis het, selfs as dit net in tradisie gesetel is. Natuurlik was dit nie die historiese geboortedag van Christus nie. Christene het blykbaar ’n heidense feesdag oorgeneem, boom en al. Skeptici beskou dit as materialisties, ’n verbruikersidille, skaamtelose uitbuiting.

Bring maar die Boney M..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.