Van kitsnoedels tot sestigerseks: Ons verwelkom die trends van 2025

AGTERBLAD

Van kitsnoedels tot sestigerseks: Ons verwelkom die trends van 2025

Hier kom die Gen Beta-kinders met hulle KI-maters, kyk met nuwe oë na ouma, verguld jou mure en skink 'n glas kersiebloeisel-limonade.

  • 10 Januarie 2025
  • Vrye Tyd
  • 5 min om te lees
  • artikel 19 van 25

Hallo 2025.

Dis die geboortejaar van die nuwe generasie, Gen Beta.

Ons weet skaars enigiets van Gen Alpha (wat nou een tot so 12 jaar oud is) en is steeds besig om Gen Z te probeer verstaan. En nou het ons Gen Beta, die kinders van Millennials en Gen Z...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.