LESERSBRIEWE | Lonmin-transaksie: Weereens is ons pensioenfonds ...

KAN HULLE NOG VERTROU WORD?

LESERSBRIEWE | Lonmin-transaksie: Weereens is ons pensioenfonds gemelk

'n Leser sê daar is geen einde aan die skelmstreke met geld in die Pensioenfonds vir Regeringswerknemers nie.

BY Lonmin word daar al jare lank met die Pensioenfonds vir Regeringswerknemers (GEPF) gedobbel en volgens hierdie berig bly Lonmin 'n vrot belegging. Die geskiedenis en die wyse  van voorgestelde oorname deur Sibanye-Stillwater  is bekend.
Die Vereniging vir Monitering en Voorspraak van Regeringspensioene (AMAGP) was reg om destyds, en baie kere voor dit, oor Lonmin-transaksies te waarsku...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X