“Die toekoms is die dood. Ons is besig om onsself en ons planeet dood te maak omdat ons van fossielbrandstof afhanklik is. Daar is geen manier waarop ons die yssmelting aan die poolstreke meer kan voorkom nie. En baie min mense is bereid om dit te sê.”
Só sê emeritusprofessor Mayer Hillman van die Universiteit van Westminster wat een van die wêreld se voorste kenners op die gebied van klimaatsverandering, vervoer en gesondheid is.
Hillman is 86 jaar oud. Die kans dat hy die algehele vernietiging van die planeet aarde gaan gade slaan, is dus skraal, maar dit keer hom nie om aan te hou veg teen die katastrofe wat op ons wag nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.