LESERSBRIEWE | Die rompslomp en radeloosheid van kinderonderhoud

STRYD OM GEREGTIGHEID

LESERSBRIEWE | Die rompslomp en radeloosheid van kinderonderhoud

'n Boervrou verduidelik dat die proses om onderhoud te eis so lomp en uitmergelend is dat vroue uiteindelik net opgee, en so kom vele niebetalende ouers, meestal mans, daarmee weg.

EK en my man het in 2009 die mal perd opgesaal en ons lewe in Stellenbosch opgepak en sak en pak na my afgetrede ouers se plaas bo-op Porterville-berg getrek. Net daar het my stryd met die plaaslike landdroskantoor oor onderhoud vir kinders begin.

Die stelsel het geen tande nie, en is sterk in die rigting van die verweerder, meestal mans, gelaai.

Ons het tot dusver nog net met een man ('n oupa) te doen gehad wie se dogter weg is met die Sassa-kaart en haar seun in die sorg van die grootouers gelaat het, “want hy het in elk geval by hulle grootgeword”. Die ouma is intussen oorlede, en die ma betaal darem nou, al ná vele dreigemente, die R400 per maand oor aan haar pa, maar voor die hof kon ons haar nog net nie gedaag kry nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X