Landuit: En so pak ons wéér ons tasse

EMIGRASIEDEBAT

Landuit: En so pak ons wéér ons tasse

'n Kapenaar het 'n goue geleentheid om saam met haar gesin in Londen te gaan woon en werk. Aan die een kant voel sy skuldig om Suid-Afrika te verlaat, sê SOPHIA SWANEPOEL, maar sy is ook moeg, moedeloos en kwaad ... oor die regering se leë beloftes; misdaad en geweld; die kleptokrasie wat soos konings leef. En sy moet aan haar kinders se toekoms dink.

  • 07 Junie 2019
  • Vrye Denker
  • 8 min om te lees
  • artikel 20 van 29
  • Sophia Swanepoel

DIT was in die glorietyd van bruisende optimisme dat ons na Suid-Afrika teruggekeer het.

Trevor Manuel het dit reggekry om Suid-Afrika se begroting blink te poets, SARS was ’n wêreldklas-instansie en die volgende jaar sou Suid-Afrika die Wêreldbeker-sokkertoernooi aanbied. Waarom sou ons langer in Londen wou bly, ’n skamele paar maande voor ons kon aansoek doen om permanente verblyfstatus?

Ons wou deel wees van die verandering in ons liewe land, teruggee nadat ons so ryklik bevoordeel is tydens ons middelklas-kinderjare...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.