Orkaan van buiting het lank voor Guptas begin

SKELMS EN SKYNHEILIGES

Orkaan van buiting het lank voor Guptas begin

Dit raak al hoe duideliker dat die korrupsie wat ons land tot op die rand van ’n diep en donker afgrond gebring het lank voor die Guptas begin het. Dit is dalk nodig om die verwysingsraamwerk van die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te verander, skryf ISMAIL LAGARDIEN, want daar is baie skuldiges wat in 'n waas van skynheiligheid verdwyn het.

OP die oomblik fokus die bepalinge van opdrag van die Zondo-kommissie op die Gupta-familie. Ses van die nege punte daarvan plaas die familie midde-in staatskaping. Die aanname hier is dat alles wat in die land skeefgeloop het by die Guptas begin (en geëindig) het.

Nietemin, die mandaat van die kommissie sluit spesifiek ondersoek in na bewerings van korrupsie en bedrog in die openbare sektor, asook staatsinstellings. Hierdie tweede deel van die mandaat is belangrik en skep ruimte vir ondersoek na meer as net die familie. Die getuienis van Angelo Agrizzi het dit duidelik bewys.

Brei mandaat uit..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.