Spookstorie van die Rooi Gevaar

OORLOG OM DIE ‘VOLKSIEL'

Spookstorie van die Rooi Gevaar

Vandag weet die “ouer garde” dat die vrees vir die Rooi Gevaar belaglik was. RUHAN FOURIE kyk terug na hoe die vrees vir kommunisme baie Afrikaners onder apartheid op hol gehad het. En wys daarop dat die vrees-agenda vandag nog gebruik word vir eie gewin.

  • 14 Junie 2019
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • artikel 12 van 25
  • Ruhan Fourie

OF die Rooi Gevaar nou net ’n spookstorie was of nie – die vrees daarvoor was eg.  En die NG Kerk het ’n groot rol daarin gespeel om die spook te laat loop. 

Hoe het die vrees so diep wortel geskiet in die wit samelewing tydens apartheid? Daar moet gekyk word na hoe die Rooi Gevaar-narratief geskep is, en wat die rol daarvan was in apartheid Suid-Afrika.

Dit is maklik – en gerieflik – om die apartheidstaat die hoofverteller van die spookstorie te maak. Die Nasionale Party (NP) het nie op hom laat wag nie om nadat hy aan die bewind gekom het, kommunisme onwettig te verklaar. Vir die volgende 32 jaar is alles verbied wat na kommunisme geruik het. Maar die vrees het dieper en wyer as die staat gestrek. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.