Hoe lewe ’n ‘1652’ in ’n obseen onregverdige wêreld?

DIS MOEILIK OM TE SKRYF BINNE ’N EMPIRE

Hoe lewe ’n ‘1652’ in ’n obseen onregverdige wêreld?

Hy wens Zindzi Mandela en alle politici wêreldwyd wou meer gedigte lees. Soos Tony Hoagland en Wislawa Szymborska s’n. ’n Bietjie meer poësie sou sweerlik die gehalte van die twiets verbeter het, skryf DANIE MARAIS.

DIE Amerikaanse digter Tony Hoagland is op 23 Oktober 2018 op 64 aan pankreaskanker oorlede.

Dieselfde pes wat Piet Botha weggeneem het. Ek is so lief vir Hoagland se bytende, toeganklike poësie dat ek waarskynlik elke gedig in al sy bundels op my rak minstens twee keer gelees het, en verskeie veel meer gereeld. Sy dood was vir my die wegval van ’n ou vriend wat ek nooit die kans gekry het om te ontmoet nie.

Byna al sy verse gee my die diepe dog meesal wrang troos dat ek nie alleen is in my alledaagse dilemmas nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.