Mpati se seekoei-oortjies, ’n gedig vir ons tyd, en wat het...

BULLETIN

Mpati se seekoei-oortjies, ’n gedig vir ons tyd, en wat het kaptein Cyril gerook?

Nuusbulletin: 02 Julie 2019

Mpati-kommissie: oortjies van die seekoei

Dit is jammer dat die Zondo- en Mpati-kommissies gelyktydig plaasvind. Anders sou die onthullings voor die Mpati-kommissie seker die voorblaaie gehaal het. Natuurlik oorheers gebeure by die Zondo-kommisie. Maar vir byna twee miljoen lede van die Staatsdienspensioenfonds is die Mpati-kommissie ewe belangrik. Hierdie kommissie het nie uit die  lug geval nie. Dit het harde werk van ’n klompie mense geverg om die owerhede te oortuig dat daar fout is. Tot dusver is by die kommissie net aan die oortjies van die seekoei geraak. – Adamus P. Stemmet

Mal oor leeslys..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.