Gupta-skoothond Mosebenzi Zwane het nou die vervoer-been beet

GETROUE DIENAAR

Gupta-skoothond Mosebenzi Zwane het nou die vervoer-been beet

As die Guptas hom gevra het om te blaf, het Mosebenzi Zwane gevra hoe hard. Dít is nou die man wat die ANC as voorsitter van die parlementêre vervoerkomitee aangestel het, skryf JUSTICE MALALA.




INDIEN jy onder die tafel sake doen (en soos ons van Steinhoff en andere geleer het, is daar baie wat dit doen) en boonop graag ’n poedel wil hê, het ek ’n naam vir jou.

Mosebenzi Zwane. As daar een politikus is wat homself – en alle ander politici – oortref as dit daarby kom om sy meesters gelukkig te hou, is dit die voormalige minister van minerale bronne...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X