Hou op kla, SA, en kry kreatiewe oplossings vir ons probleme

BOU JOU EIE ATELJEE!

Hou op kla, SA, en kry kreatiewe oplossings vir ons probleme

Nou, meer as ooit, het ons land nodig om radikale idees in kragtige aksies te omskep, maar ons is gewoonte-klakouse wat geneig is om vas te haak by klagtes en protes, sê JONATHAN JANSEN.

INDIEN jy nog nie daarvan gehoor het nie, het jy een van die belangrikste toesprake tot nog toe misgeloop wat by ’n toekenningsaand gelewer is.

Die Amerikaanse filmmaker Tyler Perry het so pas die Black Entertainment Television (BET) se Ultimate Icon-toekenning vir 2019 gewen.

Hy het tydens die geleentheid ’n formidabele aanvaardingstoespraak gegee. En dis die moeite werd om lang stukke daaruit aan te haal:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.