‘Kamekinnes’, ‘ousies’ en inslaapwerk

SOOS FAMILIE?

‘Kamekinnes’, ‘ousies’ en inslaapwerk

ANASTASIA DE VRIES vertel van huiswerkers, geliefdes, besittings, verknegting ... en die dag toe Katryn met haar hond op die Lavis-spoorlyn gaan lê het.

DIT het begin by ’n enkele verhaal, wat begin by Ena Jansen se boek oor huiswerkers in Suid-Afrikaanse tekste, Soos familie. Deesdae, seker omdat ek nou fyner luister, hoor ek hoe dié boek saampraat in verhale soos die eerste een wat aan my kom kleef het.

Dit het hier begin. Haar naam is nie Patricia nie. Maar dit is haar storie.

Sy het haar lewe lank gevoel asof iets, iemand wat sy moes onthou het, in ’n sinkgat in haar kop ingeval het en daar bly lê en spartel. Soms wou sy haar verbeel die iets, iemand flits-flits aan die donker rand, maar wie of wat? Wie of wat! Maar niks...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X