Karma in Kolkata: Op die spoor van die regte Donker Gat

INSIG IN INDIË

Karma in Kolkata: Op die spoor van die regte Donker Gat

2019 is ’n jaar van teenstrydige mylpale in Indië, waarvan heelwat in Suid-Afrika ook weerklank. Maar ons ou volkie vergeet te dikwels – en tot ons eie nadeel – ons noue verbintenis met mekaar en die heelal. In Kolkata het CLIFFORD ROBERTS in die maalkolk van dié reuse-stad weer tot hierdie besef gekom.

  • 05 Julie 2019
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • Clifford Roberts

DIT is vanjaar onder meer 150 jaar sedert die geboorte van Mohandas Gandhi en 100 jaar ná die slagting op Jallianwala Bagh.

In April vanjaar het ’n geskiedkundige ruimtefoto nog ’n bewysstuk vir Einstein se voorspelling van 114 jaar gelede gelewer, maar die onderwerp van die foto hou ook verband met tragiese gebeure in die Indiese stad Kolkata presies 263 jaar gelede.

Dit was juis hierdie geskiedkundige foto van ’n reusagtige gravitasiekolk tydens my besoek aan Kolkata, die Indiese hoofstad van Wes-Bengale, wat my aan die dink gesit het. As voormalige kolonies van die Britse Ryk is ons twee lande se geskiedenis verweef...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.