Van Malema se skoothond tot die Zuma-lys en die Plumbing Lady ...

BULLETIN

Van Malema se skoothond tot die Zuma-lys en die Plumbing Lady van Pretoria

Nuusbulletin: 04 JULIE 2019


Goeienaand

Ons is vandag 'n bietjie later as gewoonlik met ons wat-lees-ons-môre-bulletin, want soms kom die Vrye Weekblad-legkaart eers hier teen laatmiddag bymekaar. Vandag is een van daardie dae, maar hét ons nie 'n fantastiese spyskaart vir môre nie!

Max du Preez skryf oor die ANC se biljoenrand-verkiesingsveldtog, Pimp My Pooch vir Malema se skoothond en ’n gifkelkie vir ’n burgemeester.  Jacques Pauw vlek 'n nuwe skandaal oop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X